top of page

Volgende Tree:

MY EERSTE OORGAWE

Die besluit om Jesus te volg is een van die grootste treë op ons geestelike reis. Ons gee aan God oor sodat Hy ons ons kan help dat ons lewens al hoe meer lyk soos Jesus s’n. Ons neem Jesus aan as Redder en Voorbeeld. Ons is sy volgelinge. Ons gee die beheer van ons lewens aan Hom oor.

Jesus self het gesê dat 'n verhouding met hom die sleutel is tot die reis deur die lewe en die ewigheid:

Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. (Joh 14:6)

 

Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy Naam glo. (Joh 1:12)

 

Daarom, as iemand in Christus is, is hy ’n nuwe skepsel; die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword.

(2 Kor 5:17)

Het jy al 'n oorgawe gemaak? Op hierdie blad kan jy leesplanne kry wat jy op Youversion kan lees en ook videos en leesstof wat meer sê oor hierdie oorgawe.

Eden Plus+

Deel 1 - Meer Info

Deel 2 - Meer Info

Preke

Wil jy ook weggaan?

Soms twyfel ek

Soms twyfel ek

Jy en jou vrye wil 

Soms twyfel ek

Soms twyfel ek

Bybel-leesplanne
Hierdie leesplanne kan gelees word op die YOUVERSION webtuiste of APP - Kliek HIER om af te laai 
Ander Bronne
bottom of page